Graad 4 is 'n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis.
Wiskunde
'n Wiskunde klastoets, 40 punte, CAPS , TYD- ANALOOG / DIGITAAL / VERLOOP VAN TYD
Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM
Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – Graad 4 + MEMORANDUM
Afrikaans (Huistaal en FAL)
Sosiale Wetenskappe
Mielies en Koring - Graad 4 PowerPoint
0 comments:
Post a Comment