Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Thursday, September 27, 2012

Hoe om jou eie blog te begin

So jy wil ook blog? Mense stereotipeer soms dat Suid-Afrika agter is in alles van televisieprogramme tot tegnologie. Maar dit hoef nie so te wees nie! Die res van die wêreld se onnies doen dit, en jy kan ook! Dis eenvoudig. Jy kan jou eie blog vandag nog begin en jou wonderlike idees met almal deel! `n Blog hoef nie net iets te wees waar jy jou persoonlike gevoelens aan iemand oordra nie. Dit kan op enige manier denkbaar gebruik word as jy kreatief daaroor dink! 1.    So hoe kan jy dit in jou klaskamer gebruik? Of dalk in...

Saturday, September 15, 2012

stylfigure

Die volgende les is maar net oor stylfigure. Dit verduidelik die verskillende stylfigure soos halfrym en gee dan voorbeelde daarvan deur middel van musiekstukkies. Aan die einde is daar `n speletjie waar die leerders moet sê watter stylfiguur in die frase / sin voorkom. Laai die powerpoint hier af. Geniet dit! ____________________________ Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan...

Sunday, September 9, 2012

Mother Teresa Quote

...

Friday, September 7, 2012

my idioomprentjie-projek

VOOR NA _________________________________ Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan kry! Daar is ook baie hulpbronne op Teacha! Hierdie webstuiste het hulpbronne vir alle vakke van graad 1 tot 12 en alles kan afgelaai word teen 'n minimale koste. Jy kan ook jou hulpbronne daarop verkoop! Gaan kyk vandag nog. ...

Thursday, September 6, 2012

Gedigte - Graad 4

In hierdie les moes leerders hul eie gedig skryf. Of dit nou suksesvol was of nie gaan ek nie deel nie! Kyk jy maar of jou Graad 4's kan dig en gee my tips, want ek het duidelik nog nie die kuns bemeester om leerders te leer om te skryf aan gedigte nie! Darem verstaan hul rym ;) Ek het eerste die gedig "In Vaaldam woon `n draak" vir die leerders gewys en gelees. Hul het die rympatroon geidentifiseer en ook die ritme (dmv lettergrepe). Dit is...

Idiome, Idiome, Idiome....

Daar is seker meer hulpbronne oor idiome op hierdie blog as enigiets anders! Maar gun my maar die geleentheid om verder te blêr oor die wonderlike ding wat `n mens die idioom noem.... Ken julle hierdie boekie? (Hoekom praat grootmense so snaaks? deur Keina Swart & Maja Serada) Dit is `n fantastiese boekie om leerders (veral die kleintjies) bekend te stel aan idiome. Die agterkant lees: "Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor...