Die Lewe is 'n Kaaskrul is 'n webtuiste waar daar elke Dinsdag 'n nuwe spotprent verskyn. Dit is baie snaaks en dit is beskikbaar in Engels en Afrikaans. Daar is veral Idiome wat letterlik uitgebeeld word en die woordspeling is ook baie komieklik! Geniet dit! :)







0 comments:
Post a Comment