Links / Skakels

Hier is 'n paar opwindende skakels vir die klaskamer. Die lysie sal gereeld opgedateer word. Indien jy weet van enige nuttige skakel, 'comment' asb hieronder en ek sal dit uitkyk en opsit!


Afrikaanse Skakels:

  • Almal se gunsteling, Mieliestronk, verskaf kwaliteit artikels vir leerders en onderysers oor omtrent alles.
  • Juffer verskaf aktiwiteite, lesse en idees op haar blog vir Grondslagfase onnies.
  • Dis altyd goed om op datum te wees met wat in die wêreld aangaan. Nuus24 kombineer artikels van Die Beeld, Burger en ook die Volksblad.
  • Onnet is deur onderwysstudente van die Universiteit van Pretoria gestig. Dit was lanklaas opgedateer maar dit wat daar op is is nogsteeds van hulp vir die Afrikaanse klaskamer.
  • Vir artikels wat aanklank veral by tieners sal vind, besoek gerus die jeugkoerant Jip se webstuiste. Dit word immers beskryf as "Die coolste Afrikaanse jeugkoerant en website in die wêreld..." (Hul het nog nie myne gesien nie, he he... :))
  • Think Online het Afrikaanse werkvelle en ander interaktiewe aktiwiteite wat altyd handig is.
  • Dr. Estelle Kruger, voorheen verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se Opvoedkunde Fakulteit, se blog oor kreatiewe skryfonderrig bevat fantastiese skryfidees!
  • Taalarsenaal verskaf lesplanne, hulpbronne, beleidsdokumente en allerande Afrikaanse aktiwiteite. Dit is gefokus op Graad 8 - 12. Die blad word onderhou deur die Oos-Kaapse Onderwysdepartement. Kyk ook na hulle skakels vir meer Afrikaanse skakels! (via @maggiev op twitter)
  • Die HAT se webtuiste wemel met woordeboek- en taalaktiwiteite! Daar is aanlyn vasvra aktiwiteite om woordeskat te toets en heerlike blokkiesraaisels wat jy mag uitdruk as aktiwiteite!
  • Hierdie blogsinskrwying bevat tonne Afrikaanse stories en leeskaarte wat uitgedruk kan word. Dit het my `n hele rukkie gevat om deur alles te werk! Daar is baie oulike goedjies, veral vir die grondslagfase.
  • Wil jy dalk `n luistertoets van `n Afrikaanse liedjie opstel maar jy's nie heeltemal seker oor die lirieke nie? Liriekfabriek bevat hope lirieke van Afrikaanse liedjies.
  • Indien jy opsoek is na inligting in Afrikaans (oor enigiets!!) besoek myfundi (jou aanlyn ensiklopedie). Wanneer jy soek vir inligting gee dit sommer vir jou YouTube videos ook asook inligting uit Who's Who & Die nuwe geskiedenis van Suid-Afrika
  • Holderstebolder het van die beste hulpbronne op die internet vir die Afrikaanse onderwyser. Sien my inskrywing oor Holderstebolder om meer daaroor te lees.
Social Sciences Links: (Geskiedenis & Geografie)
  • South African satellite weather images done by Kobus Botha. Provides digital weather satellite photos and forecasts for South Africa, Namibia and Botswana.
  • British Battles provides detailed information about battles fought by the British all over the world. This is especially useful when teaching the South African war and also the Anglo-Zulu Wars.
  • A really cool and informative link to show learners in the Geography classroom is the IRIS World Seismological Monitor that shows all recent and real-time seismic events.
  • Need information on South African History? Try South African History Online. It also contains lesson ideas and tons of Historical Information.
  • Reliable statistical information of different countries can be obtained from the CIA World Factbook. It includes everything from population dynamics to trade partners.
  • No Geography classroom is complete without Google Earth. Download and install the program and you have an interactive atlas that's useful for both History and Geography.
  • BBC's Primary History Website provides interesting facts and interactive lessons perfect for primary school learners. Everything from famous people like Nelson Mandela to major events like Wars.
  • Die aanlyn weergawe van die Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika is dieselfde as die boek en is geskik vir skooltake en ook vir navorsing vir jou lesse. Dit is baie hulpvol en volledig en geskryf deur kenners!
Technology:
Please contribute! Post your comments below.

-->


3 comments:

  1. Hallo Mnr. Vermeulen.

    Kyk gerus na http://www.daniecronje.co.za vir Afrikaanse strokies oor snaakse gebeure in die klaskamer!

    ReplyDelete
  2. Bly te kenne Mnr Vermeulen, lyk asof jy 'n baie oulike blog hier het! Dankie vir die link na my blog - met die 'tonne Afrikaanse stories en leeskaarte' :) my ou skoolhou-goed toe ek nog in SA skoolgehou het. Bly jy kon dit waardevol vind. [jou blog se kommentaarboksie laat my nie toe om my Wordpress-link te gebruik nie, dus my ou blogger-blog-link]

    ReplyDelete
  3. Do you need Personal Loan?
    Business Cash Loan?
    Unsecured Loan
    Fast and Simple Loan?
    Quick Application Process?
    Approvals within 24-72 Hours?
    No Hidden Fees Loan?
    Funding in less than 1 Week?
    Get unsecured working capital?
    Contact Us At :mrhamdnloanoffer@gmail.com
    LOAN SERVICES AVAILABLE INCLUDE:
    ================================
    *Commercial Loans.
    *Personal Loans.
    *Business Loans.
    *Investments Loans.
    *Development Loans.
    *Acquisition Loans .
    *Construction loans.
    *Business Loans And many More:
    Contact Us At :mrhamdnloanoffer@gmail.com

    ReplyDelete