Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Tuesday, March 7, 2017

Graad 4 Hulpbronne

Graad 4 is 'n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis. Wiskunde Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM ‘n Klastoets – 40 punte- Bepaal...