Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Monday, May 15, 2017

TEACHA! UITVERKOPING!!!

Onnies! TEACHA! is twee jaar oud. Om dit te vier is daar tans ‘n uitverkoping aan die gang. Gaan kyk vandag nog! *Hulpmiddels tot 50% afgemerk. Geldig tot 21 Me...

Friday, April 28, 2017

1 000 + hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse onnies!

Op soek na hulpmiddels vir jou klaskamer? Kyk net hier! Besoek TEACHA! hier: https://www.teachingresources.co...

Tuesday, March 7, 2017

Graad 4 Hulpbronne

Graad 4 is 'n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en is altyd op soek na ekstra hulp vir hul kinders. Hierdie werkkaarte, PowerPoints en toetse is alles deur onderwysers self opgestel en kan gebruik word in jou klas of sommer vir hersiening by die huis. Wiskunde Graad 4 Wiskunde Toets – Kwartaal 1+ MEMORANDUM ‘n Klastoets – 40 punte- Bepaal...