Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Saturday, December 5, 2015

Kwaliteit Afrikaanse hulpbronne vir die klaskamer

Op soek na oulike Afrikaanse hulpbronne? Jy hoef nie verder te soek nie, Onnies Online het klomp dinge wat net te lekker in jou klas sal werk. Wanneer laas het jy op Teacha! ingeloer? Op ons Teacha-winkel het ons die volgende hulpbronne. Sommer lekker goedkoop! Vir die Afrikaansonnies het ons oefeninge wat jy sommer as ‘n toets ook kan gebruik. Hierdie hersieningsoefening het vrae en ‘n memorandum. Kopieër dus vir jou klas...