
Op soek na die beste Afrikaanse hulpbronne? Hier is jou oplossing!
My nuwe webtuiste is propvol Afrikaanse hulpbronne, veral Afrikaans Eerste Addisionele Taal hulpbronne vir die tweedetaal leerders wat so sukkel...
Daar is sommer klomp PowerPoints oor gedigte, video's vir jou klaskamer en selfs werkkaarte!
Onnies Online is 'n webtuiste wat Onnies 'n plek gee om bymekaar te kom. Dis 'n gemeenskap waar jy kan lees oor al die nuutste gebeure in SA...