Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Saturday, December 5, 2015

Kwaliteit Afrikaanse hulpbronne vir die klaskamer

Op soek na oulike Afrikaanse hulpbronne? Jy hoef nie verder te soek nie, Onnies Online het klomp dinge wat net te lekker in jou klas sal werk. Wanneer laas het jy op Teacha! ingeloer? Op ons Teacha-winkel het ons die volgende hulpbronne. Sommer lekker goedkoop! Vir die Afrikaansonnies het ons oefeninge wat jy sommer as ‘n toets ook kan gebruik. Hierdie hersieningsoefening het vrae en ‘n memorandum. Kopieër dus vir jou klas...

Thursday, November 26, 2015

Die beste DEPICTA produkte teen 15% afslag!

Onnies Online het al voorheen oor Depicta geskryf (gaan kyk bietjie hoe my klaskamer van al die mooi Depicta plakkate lyk). Nou het Depicta ‘n spesiale aanbieding spesiaal vir Onnies Online lesers en ondersteuners! Een ding is vir seker, Depicta is altyd uitstekend met kliëntediens en hul produkte is van ‘n uitstekende gehalte. Depicta maak plakkate wat in die volgende kategorieë val. Afrikaanse Klanke en Spelling, Afrikaanse Taal en Letterkunde,...

Sunday, May 3, 2015

Oulike plakkate vir die klaskamer!

Ek het aan die begin van die kwartaal weer begin skoolhou nadat ek verledejaar na groener weivelde gesoek het. Toe ek hoor ek het ‘n week om weer terug te keer en dat ek net een  vak sou aanbied het ek skoon begin stres oor wat ek met al die leë mure in my klas gaan maak! Gelukkig het ek nog ‘n paar plakkate gehad wat ek gemaak het in die Desembervakansie voor ek begin skoolgee het. Ek het ook heelwat Depicta plakkate wat ons skool...

Finally! A marketplace for South African Teachers!

Have you always wanted to make some extra cash by selling your teacher made resources? Have you made of overseas platforms that only support paying in dollars? Your South African alternative is finally here. On Teacha! you can find resources from grade R to grade 12. These powerpoints, posters, printables, worksheets and other teacher resources will save you hours of time and will ensure that your lessons are always engaging and fresh! Various...

Thursday, March 26, 2015

Afrikaanse Hulpbronne

Op soek na die beste Afrikaanse hulpbronne? Hier is jou oplossing! My nuwe webtuiste is propvol Afrikaanse hulpbronne, veral Afrikaans Eerste Addisionele Taal hulpbronne vir die tweedetaal leerders wat so sukkel... Daar is sommer klomp PowerPoints oor gedigte, video's vir jou klaskamer en selfs werkkaarte! Onnies Online is 'n webtuiste wat Onnies 'n plek gee om bymekaar te kom. Dis 'n gemeenskap waar jy kan lees oor al die nuutste gebeure in SA...