Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Monday, August 20, 2012

Bywoorde en byvoeglike naamwoorde

Hierdie les gaan oor bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Dit is maar eintlik net 'n hersieningsles. Dit kan gebruik word van graad 4 - 7. Die bywoorde kan dalk net gespesifiseer word na bywoorde van tyd, plek en wyse. Hier is die powerpoint. Daar is ook 'n stukkie van Kurt Darren se papsopwinterwaternat om byvoeglike naamwoorde te verduidelik. Die kaartjies is vir 'n 'ysbreek' aktiwiteit. Die leerders trek kaartjies uit twee verskillende hoede....

Thursday, August 16, 2012

Weervoorspelling - Natuurwetenskappe Graad 4

In hierdie les het ek 'n inleiding tot die weer gedoen. Wat die impak van die weer op ons daaglikse lewens is ens. Dit loop aaneen met die modules wat beskikbaar is op CNX.org vir Natuurwetenskappe Graad 4. Van die grafika is ook van die webtuiste is (die simbole en hierdie weerkaart uit die Burger). Die powerpoint bevat inligting en prente wat oor weervoorspelling gaan en gaan hand aan hand saam met die module wat genoem is bo. Kry die powerpoint...

Wednesday, August 8, 2012

Suiwelboerdery

Hierdie is 'n slideshow vir Graad 4 Sosiale Wetenskappe. Dit gaan oor Suiwelproduksie. In die slideshow is daar 'n skakel wat gaan na 'n interaktiewe (engelse) aktwiteit oor die storie van melk van koei tot kombuis. Dit is baie oulik en die kinders het dit baie geniet, al is dit in engels. Jy kan maar net dit vertaal ook. Die aktiwteit aan die einde is net eenvoudig die suiwelproduksieketting waar hul moet beskryf wat in elke prentjie gebeur. Kliek...

Haiku

Some examples of Haiku's and a description of what it is. Also includes a Wordle that contains words that describes the weather. The slideshow is ideal for younger grades. I used it in Grade 4 (additional language). They wrote the cutest haiku's! Download the slideshow h...

Samestellings

Hier is 'n lessie wat ek met Graad 4's gedoen het. Dit verduidelik maar net samestellings met prentjies wat bymekaar gesit word. As 'n klasaktiwiteit (speletjie) na die les kan die leerders in pare prente bymekaar sit om hul eie woorde te vorm.  Kliek hier vir die powerpoint en hier vir die drukbare kaartjies!  Geniet dit.....

Monday, August 6, 2012

'n wordle vir samestellings!

kyk of jy al die woorde bymekaar kan sit! kliek hier http://www.wordle.net/show/wrdl/5544408/samestelli...