Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Thursday, May 31, 2012

Learning About Leaders (Grade 4) - Nelson Mandela

Nelson Mandela (Grade 4 Social Sciences) According to the CAPS document 5 hours should be spent on the life story of Nelson Mandela. The following resource is absolutely amazing!!  There's information about his life and also some images and a video. But the best of it all is the interactive game! Its in a talk show format and Madiba's accent is quite funny! (They tried... lol!) It asks questions (easy questions) about Madiba. The learners...

die kind video: 'n kompliment van die sangeres self!

Die volgende boodskap was 'n totale verrassing vir my! En 'n baie groot kompliment! Onthou die video wat ek gemaak het van 'n getoonsette weergawe van Ingrid Jonker se 'Die Kind?' Wel, die sanger, Joanna Kaze, het dit opgespoor op YouTube en het die volgende daaroor te se gehad: I think it's an amazing video that you made so I should thank you !I'm so glad you and the kids like it,it's one of those poems that you either are sure you get it right or you don't do it at all because there is so much power and importance to it .And again,the video...

Idioresies! 'n Idioom Bordspeletjie

'n Bordspeletjie wat leerders se idioomskat verbreed! Ek het hierdie bordspeletjie gemaak vir 'n Afrikaanse taak, ons moes speletjies uitdink om vir leerders idiome op 'n prettige manier aan te leer. Hierdie is my eindproduk. Van die idiome is nogal moeilik. Ek weet nie of dit geskik is vir die Grondslagfase nie, maar ek dink tog dit kan aangepas word as jy dalk jou eie makliker idiome wil gebruik. Die speletjie werk so: Die leerders...

Thursday, May 24, 2012

dit vorder goed...

Jy kan ook self so oulike dingetjie maak soos hier bo! Gaan na www.fodey.com! Jy kan verskillende goed maak, soos 'n tamatie met 'n spraakborrel of 'n koerantvoorblad wat nogal goed kan werk vir die Sosiale Wetenskappe klaskamer. Geniet dit!...

Sunday, May 20, 2012

Pasella Luistertoets!

Afrikaanse luistertoetse kan somtyds tog so vervelig wees vir leerders! Ek is seker leerders sal liewer na 'n video wil kyk en daarvolgens vrae beantwoord as om te luister na wat met arme Tant San se groottoon gebeur het volgens die Huisgenoot (nie dat ek enigiets teen die Huisgenoot het nie! ;-) ) Hierdie Pasella insetsel gaan oor Tesselaarsdal. Dit leer sommer vir leerders van 'n nuwe plekkie ook. Ek het nie die hele insetsel gebruik nie, omdat dit te lank raak. Hier is eenvoudige inhoudsvrae oor die insetsel! Geniet die luistertoets! O...

Sunday, May 6, 2012

Kaartwerk / Map Work

This PowerPoint presentation is adapted from the WCED Curriculum Development resource cd for Social Sciences teachers.  Ek het dit gebruik vir Graad 8's maar ek is seker dit kan aangepas word vir hoer grade so wel as laer grade!  It explains the legend of a map as well as what a map is and also the different colours on a map (man made structures, topography, etc..)  Click here to download the presentation! ...