
Hierdie les oor idiome kan sommer vir enige graad gebruik word. Dit is lekker pret met liedjies en videos (volg net die skakels!) en daar is ook 'n aktiwiteit wat leerders na die tyd kan invul.
Hier is die PowerPoint skyfies en hier is die aktiwiteit!
Die eerste deel van die powerpoint vertel vir die leerders wat 'n idioom is en waar ons dit gebruik. Die tweede deel leer vir die leerders nuwe idiome deur gebruik te maak van spotprente van...