Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Wednesday, March 14, 2012

Vaselinetjie: Salf vir die siel

Toe ek gelees het dat Anoeschka von Meck se bekroonde Vaselinetjie as toneelstuk by Spier Amfiteater op die planke gebring word, het ek gespring vir kaartjies. Ek was egter weifelend omdat dit in die buitelug uitgevoer sou word en was as gevolg daarvan ongerus dat die intimiteit van die teater verlore sou raak en so dan ook die treffende boodskap van die roman. Vanaf die eerste minuut is ek egter verkeerd bewys. Ek is op ‘n warrelwind reis geneem...

Wednesday, March 7, 2012

If they ever ask what you make...

A video by Taylor Mal...

Friday, March 2, 2012

Dis sokkertyd!

Kyk net na hierdie prent, dit het so baie informasie op wat gebruik kan word in die Afrikaanse klaskamer! Daar is veral verskillende idiome wat daarin uitgebeeld word.  Hierdie presentation is 'n interaktiewe aktiwiteit waar die verskillende idiome gesoek moet word en dan op gekliek moet word. Daarna word die betekenis van die idioom gevra. Kyk gerus daarna! Onthou ook om te kyk na Kaaskrul se spotprente om na skerp uitbeeldings van idiome...