Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Wednesday, October 17, 2012

Prepositions - Grade 4

By Jean Vermeulen This presentation is for First Additional Language learners but could also be used for home language revision! click here to download the presentation! I also played a game with the learners where they had to use the prepositions on the slide and a random item picked from a box to make sentences. e.g. the potato is UNDER Mr. Vermeulen's chair. Enjoy!&nbs...

Thursday, September 27, 2012

Hoe om jou eie blog te begin

So jy wil ook blog? Mense stereotipeer soms dat Suid-Afrika agter is in alles van televisieprogramme tot tegnologie. Maar dit hoef nie so te wees nie! Die res van die wêreld se onnies doen dit, en jy kan ook! Dis eenvoudig. Jy kan jou eie blog vandag nog begin en jou wonderlike idees met almal deel! `n Blog hoef nie net iets te wees waar jy jou persoonlike gevoelens aan iemand oordra nie. Dit kan op enige manier denkbaar gebruik word as jy kreatief daaroor dink! 1.    So hoe kan jy dit in jou klaskamer gebruik? Of dalk in...

Saturday, September 15, 2012

stylfigure

Die volgende les is maar net oor stylfigure. Dit verduidelik die verskillende stylfigure soos halfrym en gee dan voorbeelde daarvan deur middel van musiekstukkies. Aan die einde is daar `n speletjie waar die leerders moet sê watter stylfiguur in die frase / sin voorkom. Laai die powerpoint hier af. Geniet dit! ____________________________ Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan...

Sunday, September 9, 2012

Mother Teresa Quote

...

Friday, September 7, 2012

my idioomprentjie-projek

VOOR NA _________________________________ Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan kry! Daar is ook baie hulpbronne op Teacha! Hierdie webstuiste het hulpbronne vir alle vakke van graad 1 tot 12 en alles kan afgelaai word teen 'n minimale koste. Jy kan ook jou hulpbronne daarop verkoop! Gaan kyk vandag nog. ...

Thursday, September 6, 2012

Gedigte - Graad 4

In hierdie les moes leerders hul eie gedig skryf. Of dit nou suksesvol was of nie gaan ek nie deel nie! Kyk jy maar of jou Graad 4's kan dig en gee my tips, want ek het duidelik nog nie die kuns bemeester om leerders te leer om te skryf aan gedigte nie! Darem verstaan hul rym ;) Ek het eerste die gedig "In Vaaldam woon `n draak" vir die leerders gewys en gelees. Hul het die rympatroon geidentifiseer en ook die ritme (dmv lettergrepe). Dit is...

Idiome, Idiome, Idiome....

Daar is seker meer hulpbronne oor idiome op hierdie blog as enigiets anders! Maar gun my maar die geleentheid om verder te blêr oor die wonderlike ding wat `n mens die idioom noem.... Ken julle hierdie boekie? (Hoekom praat grootmense so snaaks? deur Keina Swart & Maja Serada) Dit is `n fantastiese boekie om leerders (veral die kleintjies) bekend te stel aan idiome. Die agterkant lees: "Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor...

Monday, August 20, 2012

Bywoorde en byvoeglike naamwoorde

Hierdie les gaan oor bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Dit is maar eintlik net 'n hersieningsles. Dit kan gebruik word van graad 4 - 7. Die bywoorde kan dalk net gespesifiseer word na bywoorde van tyd, plek en wyse. Hier is die powerpoint. Daar is ook 'n stukkie van Kurt Darren se papsopwinterwaternat om byvoeglike naamwoorde te verduidelik. Die kaartjies is vir 'n 'ysbreek' aktiwiteit. Die leerders trek kaartjies uit twee verskillende hoede....

Thursday, August 16, 2012

Weervoorspelling - Natuurwetenskappe Graad 4

In hierdie les het ek 'n inleiding tot die weer gedoen. Wat die impak van die weer op ons daaglikse lewens is ens. Dit loop aaneen met die modules wat beskikbaar is op CNX.org vir Natuurwetenskappe Graad 4. Van die grafika is ook van die webtuiste is (die simbole en hierdie weerkaart uit die Burger). Die powerpoint bevat inligting en prente wat oor weervoorspelling gaan en gaan hand aan hand saam met die module wat genoem is bo. Kry die powerpoint...

Wednesday, August 8, 2012

Suiwelboerdery

Hierdie is 'n slideshow vir Graad 4 Sosiale Wetenskappe. Dit gaan oor Suiwelproduksie. In die slideshow is daar 'n skakel wat gaan na 'n interaktiewe (engelse) aktwiteit oor die storie van melk van koei tot kombuis. Dit is baie oulik en die kinders het dit baie geniet, al is dit in engels. Jy kan maar net dit vertaal ook. Die aktiwteit aan die einde is net eenvoudig die suiwelproduksieketting waar hul moet beskryf wat in elke prentjie gebeur. Kliek...

Haiku

Some examples of Haiku's and a description of what it is. Also includes a Wordle that contains words that describes the weather. The slideshow is ideal for younger grades. I used it in Grade 4 (additional language). They wrote the cutest haiku's! Download the slideshow h...

Samestellings

Hier is 'n lessie wat ek met Graad 4's gedoen het. Dit verduidelik maar net samestellings met prentjies wat bymekaar gesit word. As 'n klasaktiwiteit (speletjie) na die les kan die leerders in pare prente bymekaar sit om hul eie woorde te vorm.  Kliek hier vir die powerpoint en hier vir die drukbare kaartjies!  Geniet dit.....

Monday, August 6, 2012

'n wordle vir samestellings!

kyk of jy al die woorde bymekaar kan sit! kliek hier http://www.wordle.net/show/wrdl/5544408/samestelli...

Tuesday, July 31, 2012

Miem maak 'n jas

Net 'n klein videotjie wat ek vir Graad 4's gemaak het om te wys dat mens verskillende karakters kan wees! Baie vinnig en rof gedoen!...

Afrikaanse Aflaaibare Materiaal vir Graad 4!

Kyk net wat het ek gevind! Dit is fantasties! Rare Afrikaanse werkvelle en inligting vir Graad 4's! Daar is onder meer inligting oor alles van aanhalingstekens tot afkappingstekens en alles van paronieme tot homonieme! Gaan kyk gerus na die lang lys van aflaaibare materiaal! Dit is 'n MOET SIEN!!! Gaan HIER na www.kleuters.co.za se Graad 4 afdeling. ------------------------------------------------------------------------------------------------------ Gaan...

Pictures to describe!

Here's some interesting pictures that could be very useful in the language classroom! In English FAL it can be used as a scene that learners need to describe as a class discussion to get those English juices flowing and the pictures are reaaaally busy so they can write a lot about it in a descriptive essay or paragraph.... This is what I did:                - slideshow        ...

Friday, July 20, 2012

Create cool infographics!

The image above was created on www.easel.ly and is super awesome! It takes a while to get used to the functions etc. but its worth it! Maybe older students can make use if it... but for primary schools it is a no-no! But maybe it can work? You'll never know until you try! Check / Try it out!  Could be really useful for Geograp...

Thursday, May 31, 2012

Learning About Leaders (Grade 4) - Nelson Mandela

Nelson Mandela (Grade 4 Social Sciences) According to the CAPS document 5 hours should be spent on the life story of Nelson Mandela. The following resource is absolutely amazing!!  There's information about his life and also some images and a video. But the best of it all is the interactive game! Its in a talk show format and Madiba's accent is quite funny! (They tried... lol!) It asks questions (easy questions) about Madiba. The learners...

die kind video: 'n kompliment van die sangeres self!

Die volgende boodskap was 'n totale verrassing vir my! En 'n baie groot kompliment! Onthou die video wat ek gemaak het van 'n getoonsette weergawe van Ingrid Jonker se 'Die Kind?' Wel, die sanger, Joanna Kaze, het dit opgespoor op YouTube en het die volgende daaroor te se gehad: I think it's an amazing video that you made so I should thank you !I'm so glad you and the kids like it,it's one of those poems that you either are sure you get it right or you don't do it at all because there is so much power and importance to it .And again,the video...

Idioresies! 'n Idioom Bordspeletjie

'n Bordspeletjie wat leerders se idioomskat verbreed! Ek het hierdie bordspeletjie gemaak vir 'n Afrikaanse taak, ons moes speletjies uitdink om vir leerders idiome op 'n prettige manier aan te leer. Hierdie is my eindproduk. Van die idiome is nogal moeilik. Ek weet nie of dit geskik is vir die Grondslagfase nie, maar ek dink tog dit kan aangepas word as jy dalk jou eie makliker idiome wil gebruik. Die speletjie werk so: Die leerders...

Thursday, May 24, 2012

dit vorder goed...

Jy kan ook self so oulike dingetjie maak soos hier bo! Gaan na www.fodey.com! Jy kan verskillende goed maak, soos 'n tamatie met 'n spraakborrel of 'n koerantvoorblad wat nogal goed kan werk vir die Sosiale Wetenskappe klaskamer. Geniet dit!...

Sunday, May 20, 2012

Pasella Luistertoets!

Afrikaanse luistertoetse kan somtyds tog so vervelig wees vir leerders! Ek is seker leerders sal liewer na 'n video wil kyk en daarvolgens vrae beantwoord as om te luister na wat met arme Tant San se groottoon gebeur het volgens die Huisgenoot (nie dat ek enigiets teen die Huisgenoot het nie! ;-) ) Hierdie Pasella insetsel gaan oor Tesselaarsdal. Dit leer sommer vir leerders van 'n nuwe plekkie ook. Ek het nie die hele insetsel gebruik nie, omdat dit te lank raak. Hier is eenvoudige inhoudsvrae oor die insetsel! Geniet die luistertoets! O...

Sunday, May 6, 2012

Kaartwerk / Map Work

This PowerPoint presentation is adapted from the WCED Curriculum Development resource cd for Social Sciences teachers.  Ek het dit gebruik vir Graad 8's maar ek is seker dit kan aangepas word vir hoer grade so wel as laer grade!  It explains the legend of a map as well as what a map is and also the different colours on a map (man made structures, topography, etc..)  Click here to download the presentation! ...

Friday, April 27, 2012

Idiome!

Hierdie les oor idiome kan sommer vir enige graad gebruik word. Dit is lekker pret met liedjies en videos (volg net die skakels!) en daar is ook 'n aktiwiteit wat leerders na die tyd kan invul.  Hier is die PowerPoint skyfies en hier is die aktiwiteit! Die eerste deel van die powerpoint vertel vir die leerders wat 'n idioom is en waar ons dit gebruik. Die tweede deel leer vir die leerders nuwe idiome deur gebruik te maak van spotprente van...

The South African War

Unfortunately the South African War (Anglo-Boer War) does not feature in the Intermediate & Senior Phase CAPS documents. It  is however now part of the Grade 10 History curriculum. These presentations are aimed at a younger group. I am not sure how in depth it is taught in Grade 10, but I hope this can help! Presentation 1: An introduction to the SA War Presentation 2: Phases of the South African War Presentation 3: Phases of the...

Monday, April 23, 2012

Fakebook! A fantastic and fun way of doing projects!

Take a look at the following links I found on using Facebook as a tool in the classroom. 5 fake facebook templates and pages for student projects Powerpoint facebook template Some ideas for using Fakebook in the South African Classroom:Social Sciences:  Historic profiles of different important figures in South African History (e.g. a profile of Nelson Mandela that highlights important dates in his lifetime). Geography: Create a 'page'...

Wednesday, March 14, 2012

Vaselinetjie: Salf vir die siel

Toe ek gelees het dat Anoeschka von Meck se bekroonde Vaselinetjie as toneelstuk by Spier Amfiteater op die planke gebring word, het ek gespring vir kaartjies. Ek was egter weifelend omdat dit in die buitelug uitgevoer sou word en was as gevolg daarvan ongerus dat die intimiteit van die teater verlore sou raak en so dan ook die treffende boodskap van die roman. Vanaf die eerste minuut is ek egter verkeerd bewys. Ek is op ‘n warrelwind reis geneem...

Wednesday, March 7, 2012

If they ever ask what you make...

A video by Taylor Mal...

Friday, March 2, 2012

Dis sokkertyd!

Kyk net na hierdie prent, dit het so baie informasie op wat gebruik kan word in die Afrikaanse klaskamer! Daar is veral verskillende idiome wat daarin uitgebeeld word.  Hierdie presentation is 'n interaktiewe aktiwiteit waar die verskillende idiome gesoek moet word en dan op gekliek moet word. Daarna word die betekenis van die idioom gevra. Kyk gerus daarna! Onthou ook om te kyk na Kaaskrul se spotprente om na skerp uitbeeldings van idiome...

Monday, February 13, 2012

Nog Spotprente!

By Jean Vermeulen Hierdie skreeusnaakse spotprente is weereens puik vir die Afrikaanse klaskamer. Daar is verskeie maniere hoe hierdie spotprente gebruik kan word, soos bv. om idiome aan leerders bekend te stel. Vee ook die spraakborrels uit en laat die leerders hul eie weergawe invul. Dit is ook net lekker prettig en die leerders lag altyd lekker daarvoor (wanneer hul dit vang :-) ). Meer is beskikbaar by op hierdie skakel....