Hierdie video is vir gebruik in die Afrikaanse of Geskiedenis klas.
Die video is perfek vir Graad 9 leerders. Dit gee vir die leerders 'n goeie idee van hoe dit gelyk het met die optogte in 1960. Ek dink dit is altyd goed om visuele materiaal in die klaskamer te gebruik, veral in poësie. Die leerders is geboei deur die beelde en dit help hul ook om die ware mening van die gedig te leer. Die gedig is deur Ingrid Jonker geskryf. Ek hoop julle geniet die video, die leerders het, en ek het nogal lank daaraan gewerk! Die fotos en videos...
Idioresies!
Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!
Fakebook!
Some ideas of how to use fake Facebook profiles in the classroom.
Gedigte
Afrikaans Huistaal: Graad 4
Samestellings!
'n les oor samestellings vir Graad 4
Dis Sokkertyd!
'n Sokkertema kan baie pret wees...
Monday, August 29, 2011
Friday, August 26, 2011
British Defeat at Isandlwana
3:26 PM
Anglo-Zulu War, Battle of Isandlwana, Geskiedenis, Grade 8, History, History Channel, Resisting British Control, Social Sciences, South African History, Zulu dawn
No comments
Gebruik hierdie video in 'n les oor die Anglo-Zulu oorloe. Die tweede deel van hierdie video kom uit 'n fliek 'Zulu' of 'Zulu Dawn'. Leerders kan die verskil tussen die twee tipes films uitken en sien wie die filmvervaardigers wou he moes lyk soos die slagoffe...
Tuesday, August 23, 2011
South African War - Concentration Camps
12:00 PM
boere oorlog, Geskiedenis, Graad 8, Grade 8, History, konsentrasiekampe, lesidees, Social Sciences, South African War, videos
No comments
This video is suitable for Grade 8 History. It depicts the cruelty and terrible conditions of the Concentration Camps during the South African War from 1899 - 19...
First Post! Yay!
Hello all Teachers out there!
This blog will consist out of different resources and stuff that will help any teacher!
The blog will be focused on the Intermediate to Senior Phase in South Africa. (Grade 4 - 9)
Though the content will mainly focus on the curriculum content of South African schools, I am sure that some of the content could help teachers all over the world.
My focus is mainly on Afrikaans, Social Sciences and Life Orientation or whatever I find interesting....
I hope you enjoy my bl...