Idioresies!

Bordspeletjie vir die Afrikaanse klaskamer!!

Tuesday, September 27, 2011

Die beste spotprente vir die Afrikaanse (en Engelse) klaskamer!

Die Lewe is 'n Kaaskrul is 'n webtuiste waar daar elke Dinsdag 'n nuwe spotprent verskyn. Dit is baie snaaks en dit is beskikbaar in Engels en Afrikaans. Daar is veral Idiome wat letterlik uitgebeeld word en die woordspeling is ook baie komieklik! Geniet dit! :) _________________________________ Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan kry! Daar is ook baie hulpbronne op Teacha! Hierdie...

Monday, August 29, 2011

Die kind is nie dood nie - Ingrid Jonker (getoonsette gedig)

Hierdie video is vir gebruik in die Afrikaanse of Geskiedenis klas. Die video is perfek vir Graad 9 leerders. Dit gee vir die leerders 'n goeie idee van hoe dit gelyk het met die optogte in 1960. Ek dink dit is altyd goed om visuele materiaal in die klaskamer te gebruik, veral in poësie. Die leerders is geboei deur die beelde en dit help hul ook om die ware mening van die gedig te leer. Die gedig is deur Ingrid Jonker geskryf. Ek hoop julle geniet die video, die leerders het, en ek het nogal lank daaraan gewerk! Die fotos en videos...

Friday, August 26, 2011

British Defeat at Isandlwana

Gebruik hierdie video in 'n les oor die Anglo-Zulu oorloe. Die tweede deel van hierdie video kom uit 'n fliek 'Zulu' of 'Zulu Dawn'. Leerders kan die verskil tussen die twee tipes films uitken en sien wie die filmvervaardigers wou he moes lyk soos die slagoffe...

Tuesday, August 23, 2011

South African War - Concentration Camps

This video is suitable for Grade 8 History. It depicts the cruelty and terrible conditions of the Concentration Camps during the South African War from 1899 - 19...

First Post! Yay!

Hello all Teachers out there! This blog will consist out of different resources and stuff that will help any teacher!  The blog will be focused on the Intermediate to Senior Phase in South Africa. (Grade 4 - 9) Though the content will mainly focus on the curriculum content of South African schools, I am sure that some of the content could help teachers all over the world. My focus is mainly on Afrikaans, Social Sciences and Life Orientation or whatever I find interesting.... I hope you enjoy my bl...