Meneer Vermeulen is tans 'n Afrikaans en Sosiale Wetenskappe Onderwyser by 'n Middelskool in Kaapstad. Hy is passievol oor sy vakgebiede van Afrikaans en Sosiale Wetenskappe. Hy stel ook belang in die veld van IKT in die klaskamer en beoog om deur sy belangstelling ook onderwysers se belangstelling daarin aan te wakker. Die doel van hierdie blog is om hulpbronne aan onderwysers te verskaf om die leerproses meer interessant te maak en om onderwysers bietjie inspirasie te gee wat dit soms broodnodig het! Deel gerus ook jou hulpbronne!
0 comments:
Post a Comment