Suggestions / Links

Indien julle enige navrae het of op soek is na enige hulp met die soek of maak van hulpbronne, moet asb. nie huiwer om hieronder te 'comment' nie! 

If you have any suggestions regarding content or even requests please do not hesitate to comment below!

4 comments:

  1. my seun is in graad 7 en sukkel vreeslik met woordsoorte. Is daar dalk n makliker manier om dit vir hom te leer? Hy lei aan ADHD, hou van wiskunde maar haat Afrikaans. help asb?

    ReplyDelete
  2. Ek is n Unisa student in my 1e jaar BEd Interm / Sek fase en moet 'n prent of reeks prente soek vir gr 6 leerders om 'n kreatieweskryfpdrag op grond van die prent(e) te doen. Kan jy help met interessante prente??

    ReplyDelete
  3. Ek is n Unisa student in my 1e jaar BEd Interm / Sek fase en moet 'n prent of reeks prente soek vir gr 6 leerders om 'n kreatieweskryfpdrag op grond van die prent(e) te doen. Kan jy help met interessante prente??

    ReplyDelete
  4. Het jy nie dalk n kort opsomming of dokument wat aan ouers kan verduidelik hoe presies werk graad4-7 se lewensvaardigheid vak asook die assesering/puntetoekenning.
    Ek weet dit bestaan uit 3 dele.


    ReplyDelete