Saturday, September 15, 2012

stylfigure



Die volgende les is maar net oor stylfigure. Dit verduidelik die verskillende stylfigure soos halfrym en gee dan voorbeelde daarvan deur middel van musiekstukkies. Aan die einde is daar `n speletjie waar die leerders moet sê watter stylfiguur in die frase / sin voorkom.

Laai die powerpoint hier af.

Geniet dit!




____________________________

Gaan kyk natuurlik ook op Onnies Online vir die beste Afrikaanse hulpbronne wat jy kan kry!


Daar is ook baie hulpbronne op Teacha! Hierdie webstuiste het hulpbronne vir alle vakke van graad 1 tot 12 en alles kan afgelaai word teen 'n minimale koste. Jy kan ook jou hulpbronne daarop verkoop! Gaan kyk vandag nog.

2 comments:

  1. Baie dankie!!! Ek dink dit is oulik!

    ReplyDelete
  2. Wat 'n ongelooflike goeie slideshow! Baie dankie, dit is PRESIES wat ek gesoek het!

    ReplyDelete